Verskil tussen weergawes van "Veldkornet"

157 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
k
SA Leër se gebruik van Vdkt as rang bygevoeg
k (SA Leër se gebruik van Vdkt as rang bygevoeg)
Die titel '''Veldkornet''' was ‘n senior militêre rang wat ontstaan het onder die [[Blanke]] setlaars in die Oos-Kaap. Veldkornette het die plaaslike militêre eenhede, wat [[kommandos]] genoem is, gelei. Gedurende die eerste jare van Britse koloniale administrasie aan die Kaapkolonie het veldkornette ook gedien as magistrate wat onderdanig aan landdroste in distrikte opgetree het.
 
Tussen 1960 en 1968 het 'n luitenant in the Suid-Afrikaanse Leër as 'n ''veldkornet'' bekend gestaan. 'n Tweede luitenant was 'n ''assistent veldkornet''.
 
{{saadjie}}
61

wysigings