Verskil tussen weergawes van "Asma"

6 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
k
k
 
==Geskiedenis==
Asma is vir die eerste keer deur [[Hippokrates]], om en by 450 v.C., herken en benoem. Tydens die 1930's–50's, is asma beskou as een van die 'heilige sewe' [[psigosomatiese siektes]]. Die [[Etiologie|aetiologie]] daarvan is as psigologies beskou, met behandeling wat dikwels op psigoanalise en ander '[[beradingskuur|beradingskure]]' gebaseer is.<ref name="pmid16185365"/> Aangesien hierdie psigoanaliste die asmatiese hyg gesien het as die onderdrukte uitroep van 'n kind vir sy of haar ma, sodatwas hulle van mening was dat die behandeling van depressie veral belangrik was vir indiwidue met asma.<ref name="pmid16185365">{{cite journal |author=Opolski M, Wilson I |title=Asthma and depression: a pragmatic review of the literature and recommendations for future research |journal=Clin Pract Epidemol Ment Health |volume=1 |page=18 |year=2005 |month=September |pmid=16185365 |pmc=1253523 |doi=10.1186/1745-0179-1-18 }}</ref>
 
==Verwysings==
9 076

wysigings