Verskil tussen weergawes van "Wêreldhandelsentrum"

Geen grootteverandering nie ,  9 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
(taaldetail, sinsbou)
k
[[Beeld:Wtc arial march2001.jpg|thumb|160px|right|Die Wêreldhandelsentrum]]
:''Hierdie artikel handel oor die voormalige Wêreldhandelsentrum in New York. Vir ander soortgelyke geboue soos die [[Wêreldhandelsentrum, Kemptonpark]] gebruik die stadspesifikasie om na die spesifieke artikel te gaan''.
Die '''Wêreldhandelsentrum''' ([[Engels]]: ''World Trade Center'') was 'n kompleks bestaande uit sewe geboue in [[New York Stad]], wat deur die Amerikaanse argitek [[Minoru Yamasaki]] ontwerp is. Dit is onder leiding van [[Larry Silverstein]] van die haweowerheidHaweowerheid van New York en New Jersey, rondom 'n sentrale plaza aan die suidekant van [[Manhattan]] in die hartjie van die finansiële distrik opgerig. Die kompleks was meestal bekend vanweë sy indrukwekkende Tweelingtorings met 110 verdiepings elk. Die geboue het 'n bomaanval op [[26 Februarie]] [[1993]] oorleef. Al die geboue in die kompleks is egter met die [[terrorisme|terroriste-aanval]] op [[11 September]] [[2001]] vernietig. Twee (die Tweelingtorings, geboue 1 en 2) het ineengestort en die ander (3, 4, 5, 6) is tydens die aanval onherstelbaar beskadig. Gebou 7 van die Wêreldhandelsentrum het ook ineengestort.
 
== Oorsig ==
9 276

wysigings