Verskil tussen weergawes van "Poes"

203 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
k
Wysigings deur 146.232.75.208 teruggerol na laaste weergawe deur JAnDbot
k (Wysigings deur 146.232.75.208 teruggerol na laaste weergawe deur JAnDbot)
'''Poes''' is 'n kru of neerhalende vloekwoord wat na die vroulike geslagsdele verwys. Dit is die direkte ingebruikneming van die [[Nederlands]]e woord ''poes'' wat na 'n wyfiekat verwys. Daar kan ook verwys word na die korrelasie tussen die [[Afrikaans]]e gebruik van die woord ''poes'' en die [[Engels]]e gebruik van die woord ''puss'' of ''pussy'' wat ook na die vroulike geslagsdele verwys.
 
Die meeste [[Afrikaans]]sprekendes verwelkomverafsku diehierdie woord en ag die gebruik daarvan as 'n teken van swak karakter. Daar is egter sekere kultuur- en sosiale groepe waarin hierdie woord wel gebruik word. Dit is gewoonlik onaanvaarbaar om dit metin formele of beskaafde geselskap te trotsuiter.
 
{{Saadjie}}
15 452

wysigings