Verskil tussen weergawes van "Sjabloon:Aktueel"

(+)
[[Lêer:Nestor-Kirchner.jpg|125px|regs]]
* [[Mianmar]]ese pro-demokrasieleidster [[Aung San Suu Kyi]] word vrygelaat.
* '''[[Néstor Kirchner]]''', die vorige president van [[Argentinië]], sterf op 27 Oktober 2010 op die ouderdom van sestig.
* Die onderhandelinge oor regeringsvorming ná die [[België|Belgiese]] verkiesings van 13 Junie bly onsuksesvol.
* In 'n analise, wat saam met professore van twee [[Wallonië|Waalse]] universiteite gedoen is, bevind die [[Frans]]talige [[België|Belgiese]] dagblad ''L'Echo'' dat 'n onafhanklike Wallonië-Brussel ("Wallo-Brux") lewensvatbaar sal wees.
* [[Swede]] se burgerlike Alliansie-regering wen die nasionale verkiesing van 19 September, maar verloor sy algehele meerderheid in die parlement.
* Die omstrede deportasie van 8 000 Suidoos-Europese [[Roma]] uit [[Frankryk]] lei tot politieke geskille tussen president [[Nicolas Sarkozy]] en die Europese Kommissie.
<noinclude>
[[Kategorie:Voorblad|Aktueel]]
15 452

wysigings