Verskil tussen weergawes van "Worsboom"

11 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Begin)
 
|}}
 
'''''Kigelia''''' (Worsboom) is 'n genus van [[angiosperms]] (blommende plante) in die familie [[Bignoniaceae]]. Die genus bestaan uit slegs een spesie, '''''Kigelia africana''''', wat reg deur tropiese [[Afrika]] vanaf [[Eritrea]] en [[Tsjad]] suid tot noordelike [[Suid-Afrika]], en die weste van [[Senegal]] en [[Namibia]] voorkom.
 
==Etimologie==
[[Lêer:Bark I IMG 4093.jpg|thumb|Bas]]
 
Die genusnaam is afgelei van die Mosambiekse [[Bantoestan|Bantoe]]naam, ''kigeli-keia''. Die algemene naam is '''Worsboom''' of ''Sausage Tree'' in Engels. Die boom se [[Arabiese]] namenaam verwys na "die pa van groot sakke" (Roodt 1992).
 
==Verwysings==
Anonieme gebruiker