Verskil tussen weergawes van "Kraal"

154 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Beeld:ElephantKraalAyutthaya.jpg|thumb|240px|'n Olifantkraal in Asië in die 19de eeu.]]
Die woord '''kraal''' is 'n term wat dwarsdeur Suidelike Afrika gebruik word vir 'n Bantoe- of ander naturellestamdorp wat uit hutte bestaan. Dit egter ook na enige omheinde gebied waarin vee bymekaargebring word verwys. Die woord is afgelei van die [[Portugees|Portugese]] ''curral'', 'n veekamp of hok. Die ekwivalente [[Spaans|Spaanse]] uitdrukkings is ''corral'', 'n kamp of binnehof. Die woord is oorgeneem deur vroeë Hollandse setlaars en verskyn so ver terug as in 1705 in die geskrifte van Peter Kolben, alhoewel die woord waarskynlik selfs vroeër in gebruik geneem is. <ref>Rosenthal, ''Ensiklopedie van Suidelike Afrika'', 1967</ref>
 
'n '''Kraal''' is 'n Bantoe- of ander naturellestamdorp wat uit hutte bestaan. Dit kan egter ook na enige omheinde gebied waarin vee bymekaargebring word verwys.
{{saadjie}}
 
== Oorsprong van woord ==
Die woord '''kraal''' isword 'n term watalgemeen dwarsdeur [[Suidelike Afrika]] gebruik word vir 'n Bantoe- of ander naturellestamdorp wat uit hutte bestaan. Dit egter ook na enige omheinde gebied waarin vee bymekaargebring word verwys. Die woorden is afgelei van die [[Portugees|Portugese]] ''curral'', 'n veekamp of hok. Die ekwivalente [[Spaans|Spaanse]] uitdrukkings is ''corral'', 'n kamp of binnehof. Die woord is oorgeneem deur vroeë Hollandse setlaars en verskyn so ver terug as in [[1705]] in die geskrifte van Peter Kolben, alhoewel die woord waarskynlik selfs vroeër in gebruik geneem is. <ref>Rosenthal, ''Ensiklopedie van Suidelike Afrika'', 1967</ref>
 
Die woord het ook vanaf [[Afrikaans]] na [[Engels]] oorgespoel. Sien [[Lys van Afrikaanse woorde in Engels]].
 
== Verwysings ==
{{Verwysings}}
 
{{saadjie}}
 
[[Kategorie:Landbou]]
Anonieme gebruiker