Verskil tussen weergawes van "Kraaipan"

60 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
+Kat
k
(+Kat)
'''Kraaipan''' is 'n dorp tussen [[Mafikeng]] en [[Vryburg]] in die voormalige [[Betsjoeanaland]]. Die dorp is belangrik in die Suid-Afrikaanse geskiedenis as die toneel van die eerste gevegte van die [[Tweede Vryheidsoorlog]]. Na die oorlogsverklaring, op 12 Oktober [[1899]], het die [[Boere]], onder leiding van Generaal [[Koos de la Rey]], 'n gepantserde trein, die ''Mosquito'', by Kraapain gebuit.
 
==Bronne==
* ''Ensiklopedie van Suidelike Afrika'', Rosenthal, 1967
 
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Nedersettings in Noordwes]]
Anonieme gebruiker