Verskil tussen weergawes van "Kruger-telegram"

geen wysigingsopsomming nie
k (Kruger-Telegram geskuif na Kruger-telegram: Soos in teks)
Die '''Kruger-telegram''' is die naam wat gewoonlik gebruik is vir 'n boodskap wat deur [[Wilhelm II van Duitsland|Wilhelm II]], die [[Duitsland|Duitse]] keiser, na die Jameson-inval aan president [[Paul Kruger|Kruger]] gestuur is. Dit is op [[3 Januarie]] [[1896]] gestuur en het gelui:
 
''{{cquote|My hartelikehartlike gelukwense dat jy en jou mense sonder om enige hulp van buite te vra, daarin geslaag het om met jul eie magte, die gewapende magte wat julle land binnegeval het, te verslaan en dat julle julle land se onafhanklikheid gehandhaaf het teen vreemde aggressie.''}}
 
Die telegram het groot aanstoot in [[Engeland]] gegee en tot verswakte betrekkinge met [[Duitsland]] gelei.
 
==Bronne==
 
* ''Ensiklopedie van Suider Afrika'', Rosenthal, 1967
 
{{Saadjie}}
 
[[Kategorie:Skatte]]
Anonieme gebruiker