Suurbraak: Verskil tussen weergawes

4 grepe bygevoeg ,  11 jaar gelede
skakel-sp
(skakel-sp)
'''Suurbraak''' is 'n mooi klein dorpie in die [[Overberg]] in die [[Wes-Kaap]] 19 km oos van [[Swellendam]], en 10 km van die N2. Die dorpie lê langs die [[Tradouwsrivier]] aan die voet van die [[Langeberge]] op die pad tussen Swellendam, [[Barrydale]] en [[Heidelberg, Wes-Kaap|Heidelberg]]. Dit is ongeveer 5 km wes van die [[Tradouwspas]].
 
Suurbraak is in [[1812]] as 'n sendingstasie deur die [[LondonLondense Mission SocietySendinggenootskap]] gestig. Die sendingstasie is later deur die in [[1875]] deur die [[Algemeende Sending Kerk]] oorgeneem. In [[1880]] is 'n Anglikaanse kerk en skool gebou na 'n skeuring in die gemeente.
 
Die dorp het ongeveer 2000 inwoners waarvan meer as die helfte onder 20 jaar oud is. Die dorp het 'n laerskool, kleuterskool, poskantoor en 'n biblioteek. Daar is ook 'n meubelfabriek wat werk verskaf aan van die inwoners. Meeste inwoners werk egter op plase in die omgewing of op naburige dorpe.
10 756

wysigings