Verskil tussen weergawes van "Bespreking:Kelte"

188 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
Betekenis van die woord Keltoi
k (Bespreking:Kelt geskuif na Bespreking:Kelte: inlyn met ander artikels oor etniese groepe)
(Betekenis van die woord Keltoi)
Is daar enige besware as ek die verwysings na die Engelse uitspraak van die woord ''Celts'' uit die artikel verwyder? Ek dink hierdie soort inligting is oorbodig vir Afrikaanssprekendes. --[[Gebruiker:Voyageur|Voyageur]] 18:24, 1 November 2007 (UTC)
:Dit is darem nie te prominent nie aangesien dit in 'n voetnota verskyn. Tog voel ek nie sterk oor die behoud van die verduideliking nie. Dit maak seker nie baie sin om net een ander taal se uitspraak te behandel nie. [[Gebruiker:Laurens|laurens]] 18:59, 1 November 2007 (UTC)
 
 
Die skrywer maak melding dat die Grieke na die Kelte verwys as Keltoi. Dit is 'n Griekse woord wat barbaar beteken. Gaan daar enige besware wees indien ek dit by die artikel sou voeg?
7

wysigings