Verskil tussen weergawes van "Motor"

111 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (robot Bygevoeg: si:එන්ජිම)
'n '''Motor''' is 'n stuk [[gereedskap]] wat een of ander vorm [[energie]] omskep in meganiese energie. Meeste motors werk in 'n draai beweging, alhoewel liniêre motors ook algemeen is. Tipies word die woord ''enjin'' gebruik vir 'n motor wat 'n voertuig aandrywe.
 
[[Image:Mercedes V6 DTM Rennmotor 1996.jpg|thumb|'n Mercedes V6 enjin is 'n voorbeeld van 'n binnebrandenjin]]
Daar word gewoonlik onderskei tussen watter tipes drywing 'n motor of enjin gebruik. So kry ons:
* [[stoomenjin]] wat die druk van onstnappende stoom gebruik om 'n [[turbine]] te draai.