Verskil tussen weergawes van "Neckar"

340 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
+ Infobox
k (robot Bygevoeg: mk:Некар)
(+ Infobox)
{{Rivier | rivier_naam = Neckar
[[Lêer:NeckarVerlauf.jpg|thumb|Die Neckar]]
| beeld_naam = NeckarVerlauf.jpg
| byskrif = Die stroomgebied van die Neckar
| oorsprong = [[Schwenningen]] ([[Duitsland]])
| monding = [[Mannheim]], [[Duitsland]]<br>[[Rhine]]
| stroomgebied_lande = [[Duitsland]]
| lengte = 367 km
| hoogte = 706 m
| monding_hoogte = 95 m
| afloop = 145 m³/s
| stroomgebied = 13&nbsp;900 km²
}}
 
Die '''Neckar''' is 'n rivier in [[Baden-Württemberg]] en [[Hesse]]. Die rivier ontstaan in die natuurbeskermingsgebied "[[Schwenninger Moos]]" by [[Villingen-Schwenningen]] en die uitmonding is na 367 km by [[Mannheim]] in die [[Ryn]]. Van [[Mannheim]] tot by [[Plochingen]] is die rivier bevaarbaar vir skepe, en is uitgesluit die [[Ryn]] en die [[Main]] die enigste [[landwaterstraat]] (''Bundeswasserstraße'') in [[Baden-Württemberg]]. Daar is [[hawe]]ns by [[Mannheim]], [[Heilbronn]], [[Stuttgart]] en [[Plochingen]]. Die rivier se [[opvangsgebied]] is ongeveer 14.000 km<sup>2</sup>.