Verskil tussen weergawes van "Swazi's"

Geen grootteverandering nie ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(+inleiding)
Met die totstandkoming van Swaziland is baie etniese Swazi's uit die nuwe staat uitgesluit en 40% woon tans in Suid-Afrika.
 
Die mense wat in hierdie klein koninkrykiekoningkrykie woon, is nou verwant aan hul Zoeloe-bure, en daar is weinig verskil tussen hulle tale<ref>Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Rosenthal, 1967</ref>. Die Swazi's is tradisioneel landbouers en vee speel 'n belangrike rol.'n Kenmerkende Swazi-tradisie is die jaarlikse rietdans, wat gewoonlik in die lente begin. Jong maagde - waarvan een deur die Swazi-koning tot nuwe vrou gekies word - voer hierdie seremonie uit. Vandag betrek hierdie geleentheid honderde jong meisies, wat met varsgeplukte riete en geklee in kleurvolle tradisionele krale vir langer as sewe dae voor 'n groot gehoor swaai en sing.
 
{{Saadjie}}
 
==Verwysings==
<references/>
 
{{Saadjie}}
{{Navigasie etniese groepe in Suid-Afrika}}
 
Anonieme gebruiker