JCBrand

Aangesluit op 4 Junie 2009
== Welkom ==
 
Ek fokus nie juis op enige spesifieke kategorie nie en spandeer meeste van my tyd om Duitse artikels na Afrikaans te vertaal. Ek probeer sover moontlik om saadjies te vermy. As ek min tyd het, soek ek in die onlangse wysigings vir taalversorgingskandidate.
 
Hier is 'n lys van kernartikels wat van 'n ensiklopedie verwag word:
http://af.wikipedia.org/wiki/Wikipedia:Kernartikels
 
Vele van hulle skiet nog tekort of bestaan glad nie op die Afrikaanse Wikipedia nie.
3 195

wysigings