Verskil tussen weergawes van "Carl Friedrich Gauss"

8 519 grepe bygevoeg ,  11 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(Stuur aan na Karl Friedrich Gauss)
No edit summary
#AANSTUUR [[KarlBeeld:Carl Friedrich Gauss.jpg|thumb|Carl Friedrich Gauss]]
 
'''Johann Carl Friedrich Gauss''' (30 April [[1777]], [[Braunschweig]] – 23
Februarie [[1855]], [[Göttingen]]) was 'n Duitse wiskundige, astronoom en wetenskaplike wat belangrike bydrae gemaak het tot baie velde, waaronder [[getal teorie]], [[statistiek]], [[analiese]], [[differensiaal meetkunde]], [[fisika]], [[sterrekunde]] en [[optika]]. Gauss word geag as een van die mees invloedryke wiskundiges in die geskiedenis.
 
Gauss was 'n wonderkind. Daar bestaan vele staaltjies oor sy vrymetselheid as kleuter, en hy het sy eerste baanbrekerswerk in wiskunde gedoen in sy tienerjare. Hy voltooi sy magnum opus, Disquisitiones Arithmeticae, in 1798 teen die ouderdom van 21, maar word nie voor 1801 gepubliseer nie. Hierdie werk baan die weg op die vakgebied van getal teorie en bly tot op hede nog invloedryk.
 
Sy oortreflike wetenskaplike vermoeëns was al onder sy tydgenote bekend. Reeds
in [[1856]] laat die Koning van [[Hannover]] gedenkmunte met die beeld van
Guass en die inskrywing ''Mathematicorum Principi'' ([[lateins]]: "Aan die
prins van die Wiskundiges") druk. Omdat Gauss slegs 'n breukdeel van sy
ontdekkings geopenbaar het, onstluit die wêreld éérs die werklike diepte en
verreikendheid van sy werke toe sy dagboek in 1898 ontdek en bestudeer word.
 
== Lewe ==
 
[[Beeld:Braunschweig Brunswick Geburtshaus CF Gauss(1914).jpg|thumb|upright|Gaus se Geboortehuis in die Wilhelmstraat 30; in die tweede wêreldoorlog volledig vernietig]]
 
Carl Friedrich was die enigste kind van die egpaar Gerhard Dietrich Gauss en Dorothea
Benze. Die moeder was die ongeletterde maar tog hoogs intelligente dogter van
'n arm steenmesselaar, die as 'n bediende, voor sy die tweede vrou van Gerhard
Dietrich Gauss word. Hy het weer vele beroepe beoefen, onder andere tuinier,
slagter, messelaar, handelaar en tesourier vir 'n klein
versekeringsonderneming. Volgens oorlewering het al reeds die driejarige Carl
Friedrich sy vader met die loonberekeninge gekorrigeer. Later sê hy oor
homself, dat hy berekeninge voor taal geleer het. Sy lewe lank behou hy die
gawe om selfs gekompliseerde berekeninge in sy kop deur te voer.
 
Teen die ouderdom van nege jare beland Gauss in die ''Volksschule'', oftewel
Volkskool. Daar gee die onderwyser Büttner sy leerline die opdrag om alle
getalle tussen 1 tot 100 bymekaar te tel, om hulle só besig te hou. Gauss het
dié probleem egter na 'n kort tydjie al opgelos, deurdat hy 50 met 101 maal (1 + 100, 2 + 99, …, 50 + 51) om
by die oplossing van 5050 te kom. Die daaruit resulterende formule staan per
geleentheid as "der kleine Gauss" bekend.
 
Hierdie gebeurtenis laat Gauss se onderwyser van sy buitengewone wiskundige
begawing bewus, waarop hy 'n besondere rekenboek uit [[Hamburg]] vir hom
organiseer en daarvoor sorg dat Gauss die Martino-Katharineum Gimnasium kon
besoek. Teen die tyd wat die wonderknaap Gauss veertien jaar oud was, word hy
die hertog Karl Wilhelm van Braunschweig bekend gemaak. Daarna ondersteun
en onderhou dié hertog hom finansieel. So kon Gauss van [[1792]] tot [[1795]]
aan ''Collegium Carolinum'' studeer. Daar ontdek die Professor Eberhard August
Wilhelm von Zimmermann, Gauss se talent, spoor hy hom aan en knoop tesamentlik
'n vaderlike vriendskap met hom aan.
 
In Oktober 1795 verskuif Gauss na die Universiteit van Göttingen. Hier kom hy
voorlesings oor die klassieke [[Filologie]] deur Christian Gottlob Heyne te
hore, wat hom in daardie tyd ewe veel soos die wiskunde interesseer.
 
Teen die ouderdom van negentien jaar, word Gauss die eerste om die
konstrueerbaarheid van die reëlmatige sewentienhoek te bewys, 'n sensasionele
ontdekking, want sedert die Antieke kom daar op hierdie gebied nog geen
vordering nie. Dit word dan ook die rede waarom Gauss hom teen die tale en
[[filosofie]] besluit en sy studies op wiskunde toespits en in 1799 sy
Doktorsgraad aan die ''Aedemia Julia ('n Universiteit in [[Helmstedt]])
afsluit. Die wiskunde was hier deur Johann Friedrich Pfaff goed verteenwoordig,
terwyl Gauss se borg, die hertog van Braunschweig, werd daarop geplaas het dat
Gauss nie aan 'n buitelandse universiteit promoveer nie.
 
Na sy promovering, lewe Gauss in Braunschweig van die klein inkomste wat die
hertog hom betaal en werk hy aan ѕy werk ''Disquisitiones Arithmeticae''
 
Hy keer 'n posisie aan die Petersburgse Akedemie vir Wetenskap af, naamlik uit
dankbaarheid teenoor die hertog, en wel ook in die hoop dat hy vir Gauss 'n
sterrewag in Braunschweig sal bou. Na die hertog se skielike dood, na die slag
by Jena en Auerstedt, word Gauss in 1807 professor in die
Georg-August-Universiteit in Göttingen en direkteur van die sterrewag daar.
Daar moes hy kursusse aanbied, waarteenoor hy egter 'n afneiging
ontwikkel. Tog word vele van sy studente invloedryke wiskundiges, daaronder
Rihard Dedekind en Bernhard Riemann.
 
In November 1804 word hy met Johanna Elisabeth Rosina Osthoff (* 1780; † 1809)
verloof en trou met haar op 9 Oktober 1805. In Augustur 1806 word hul eerste
kind, Joseph, gebore. Hy is benoem na [[Giuseppe Piazzi]], die ontdekker van die dwergplaneet
Ceres. In Göttingen in 1808 volg sy dogter Wilhelmine, die op 12 Augustus 1840
sterf. In Oktober 1809 word Louis gebore, by wie se geboorte Gauss se vrou
Johanna sterf. Louis self sterf op 1 Maart 1810. Een jaar daarna, op 4 Augustus
1810, volg die troue tussen Gauss en Friederica "Minna" Wilhelmine Waldeck (*
1788; † 1831). Sy sou uiteindelk vir hom drіe kinders baar en die huwelik was
as gelukkig beskou.
 
 
==Bronne==
:''Hierdie artikel is oorspronklik vanaf die Duitse Wikipedia-artikel, [http://de.wikipedia.org/wiki/Carl_Friedrich_Gauss] vertaal.''
 
* [[Wolfgang Sartorius von Waltershausen]]: ''Gauss zum Gedächtniss'', S. Hirzel, Leipzig 1856 (by Google Books: [http://books.google.de/books?id=h_Q5AAAAcAAJ])
* {{ADB|8|430|445|Gauß: Karl Friedrich G.|[[Moritz Cantor]]|ADB:Gauß, Carl Friedrich}}
* [[Felix Klein]]: ''Gauß'', erstes Kapitel der ''[http://resolver.sub.uni-goettingen.de/purl?PPN375425993 Vorlesungen über die Entwicklung der Mathematik im 19. Jahrhundert]'', Julius Springer, Berlin 1926, S. 6–62 (Reprint: Springer-Verlag, Berlin Heidelberg New York 1979, ISBN 3-540-09234-X)
* [[Ludwig Bieberbach]]: ''Carl Friedrich Gauß. Ein deutsches Gelehrtenleben'', Keil-Verlag, Berlin 1938
* [[Wilhelm Blaschke]]: ''[http://resolver.sub.uni-goettingen.de/purl?GDZPPN002133563 Über die Differenzialgeometrie von Gauß]'', Jahresbericht der DMV 52, 1942, S. 61–71
* [[Waldo Dunnington]], [[Jeremy Gray]], Fritz-Egbert Dohse: ''Gauß – Titan of Science.'' The Mathematical Association of America, 2004. (Engl.) ISBN 978-0-88385-547-8 (Ursprünglich von Dunnington 1955 veröffentlicht. Dunnington trug viel Material zusammen)
* [[Hans Reichardt]] (Hrsg.): ''C. F. Gauß: Gedenkband anläßlich des 100. Todestages am 23. Februar 1955'', B. G. Teubner, Leipzig 1957 (mit Beiträgen von [[Erich Kähler|Kähler]], H. Salié, [[Georg-Johann Rieger]], [[Rudolf Kochendörffer|Kochendörffer]], [[Wilhelm Blaschke|Blaschke]], [[Wilhelm Klingenberg|Klingenberg]], [[Alexei Iwanowitsch Markuschewitsch|Markuschewitsch]], [[Kurt Schröder (Mathematiker)|K. Schröder]], [[Boris Wladimirowitsch Gnedenko|Gnedenko]] und [[Hans Falkenhagen|Falkenhagen]])
* {{NDB|6|101|107|Gauß. Carl Friedrich|Nikolai Stuloff}}
* Mitteilungen der Gauß-Gesellschaft, Göttingen, seit 1964, [http://www.math.uni-hamburg.de/spag/ign/gauss/mitteil.html Inhaltsverzeichnis]
* [[Kenneth May]]: ''Gauss'', Dictionary of Scientific Biography Band 5, 1972
* [[Hans Wußing]]: ''Carl Friedrich Gauß'', Biographien hervorragender Naturwissenschaftler, Techniker und Mediziner Band 15, BSB B. G. Teubner Verlagsgesellschaft 1. Auflage 1973, 5. Aufl. 1989, ISBN 3-322-00682-4
* [[Heinrich Rubner]] (Hrsg.), Rudolf Wagner, Carl Friedrich Gauß et al.: ''Gespräche mit Carl Friedrich Gauß in den letzten Monaten seines Lebens''. Nachrichten der Akademie der Wissenschaften in Göttingen, Philologisch-Historische Klasse, Jahrgang 1975, Nr. 6. Vandenhoeck und Ruprecht, Göttingen 1975
* [[Karin Reich]]: ''Gauß 1777–1977'', Moos, München 1977
* Walter Kaufmann-Bühler: ''Gauß – eine biographische Studie'', Springer-Verlag, 1987
* [[Kurt-R. Biermann]] (Hrsg.): ''Gauß in Gesprächen und Briefen'', Urania Verlag und Beck Verlag, 1990
* Hubert Mania: ''Gauß. Eine Biografie'', Rowohlt, Reinbek bei Hamburg, 2008, ISBN 3-498-04506-7 (rororo-Taschenbuch 62531; Rowohlt, Reinbek bei Hamburg, 2009; ISBN 3-499-62531-8)
3 195

wysigings