Verskil tussen weergawes van "Planeet"

1 greep verwyder ,  9 jaar gelede
k (robot Bygevoeg: my:ဂြိုဟ်)
Die proses hoe planete gevorm word is nie heeltemal duidelik nie. Die algemene teorie is tans dat 'n nuwe ster vorm uit 'n [[newelwolk]] onder die invloed van swaartekrag. Die oorblyfsels van die wolk vorm dan 'n skyf van [[ruimtestof]] en [[gas]] wat wentel rondom die ster. Lokale massakonsentrasies veroorsaak dat van hierdie stof verder konsentreer uit die wolk en onder die invloed van swaartekrag bymekaar kom om planete te vorm. Wanneer die ster eindelik ontsteek, veroorsaak die [[sonwind]] dat die oorblywende vrydrywende gas en stof afgedryf word.
 
Hierdie teorie word egter tans meer en meer bevraagteken na matenamate die mensdom se kennis van ander planetestelsels uitgebrei word.
 
== Planete binne ons sonnestelsel ==
Anonieme gebruiker