Verskil tussen weergawes van "Planeet"

10 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
'''Planeet''' is die algemene term vir 'n groot hemelliggaam wat wentel rondom 'n [[ster]] wentel, rond is deur sy eie [[swaartekrag]], maar wat nie 'n maan of self 'n ster is nie. Die term kom van die Griekse woord πλανήτης, ''planētēs'', wat beteken ''swerweling'' beteken. Die naam is gekies aangesien antieke waarnemers opgeletgesien het dat die planete rond beweeg in die hemelruim rondbeweeg, teenoor die normale sterre wat staties blyten teenooropsigte van mekaar bly. DaarTans word tansdaar nege planete erken in ons [[sonnestelsel]] deur die [[Internasionale Sterrekundige Vereniging]] erken. Hierdie lys word hoofsaaklik gebaseer op historiese konsensus gebaseer. Aangesien daar nie enige wetenskaplike definisie is vir 'n ''planeet'' is nie, betwis verskeie astroloë die presiese getal. Sommige voel dat [[Pluto (planeet)|Pluto]] nie op die lys hoort nie terwyl andereander weer voel dat daar tot 'n paar dosyn planete is.
 
== Planeetvorming ==
Anonieme gebruiker