Verskil tussen weergawes van "Almere"

5 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
k
Taal
k
k (Taal)
'''Almere''' is 'n [[munisipaliteit]] en stad in die [[Nederland]]se provinsie [[Flevoland]]. Die munisipale gebied het sowat 188 000 inwoners (2010) en 'n oppervlakte van 249 km². Die munisipaliteit is in 1984 gestig.
 
Almere is ook die grootste stad van die provinsie en die agste grootste stad in Nederland. Bowendien is Almere een van die jongstenjongste stede in Nederland, en- die eerste huis wasis slegseers afgewerktesoos inonlangs as 1976 voltooi.
 
== Wyke ==