Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

k
geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:LocatieApeldoorn.png|200px|regs|thumb|Ligging van Apeldoorn]]
 
'''Apeldoorn''' is 'n stad en gemeente in die [[Nederland]]se provinsie [[Gelderland]], geleë op die [[Veluwe]] tussen [[Amersfoort]] en [[Deventer]]. Die gemeente het sowat 156 000 inwoners (2010) en 'n oppervlakoppervlakte van sowat 341 km². Apeldoorn het 'n universiteit, die [[Teologiese Universiteit Apeldoorn]] van die [[Christelike Gereformeerde Kerke]].
 
==Dorpe==
17 590

wysigings