Verskil tussen weergawes van "TSV 1860 München"

geen wysigingsopsomming nie
k (image)
}}
 
'''TSV 1860 München''' is ‘n sportklub uit die [[Duitsland|Duitse]] stad [[München]]. Van die sportsoorte wat die klub bied, is diehulle [[sokker]]afdeling die grootste en bekendste.
 
Die klub is op [[15 Augustus]] [[1848]] as ''Münchner Turnverein'' gestig, maar is kort daarna verbied weens republikeinse aktiwiteite. Op [[17 Mei]] [[1860]] is die sportklub opnuut gestig. In [[1898]] is die naam verander in ''Turnverein München von 1860'' en in [[1911]] het die [[leeu]] op die klubwapenklub se wapen verskyn.
 
Vanaf die 2005/2006-seisoen deel ''1860 München'' die nuwe ''Allianz Arena'' met [[FC Beiere München]]. Voorheen was die span se tuisveld die Olimpiese stadion in München.
 
== Erelys ==
[[FC Augsburg]] - [[TSV 1860 München]] - [[FC Erzgebirge Aue]] - [[Karlsruher SC]] - [[MSV Duisburg]] - [[VfL Osnabrück]] - <br> [[Hertha BSC Berlyn]] - [[1. FC Union Berlyn]] - [[SpVgg Greuther Fürth]] - [[DSC Arminia Bielefeld]] - [[VfL Bochum]] -<br> [[FC Energie Cottbus]] - [[Fortuna Düsseldorf]] - [[FC Ingolstadt 04]] - [[SC Rooiwit Oberhausen]] - <br>[[FSV Frankfurt]] - [[SC Paderborn 07]] - [[Alemannia Aken]]
|}
 
 
[[Kategorie:Duitse sokkerklubs|München]]
Anonieme gebruiker