Kali-joega: Verskil tussen weergawes

1 greep verwyder ,  11 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k (robot Verander: es:Kali iugá)
kNo edit summary
'''Kali-joega''' ([[Sanskrit]]: कली यग, letterlik: ''Ouderdom van Kali'', ook bekend as die ''Duistere Ouderdom''), is volgens die [[Hindoeïsme]] die laagste van die vier tydperke ([[Joega]]s) van ontwikkeling wat die wêreld deurmaak. Die ander is [[Dvapari-joega]], [[Treta-joega]] en [[Krita-joegra]].
 
Die ''Kali-joega'' word beheer deur die demon [[Kali (demon)|Kali]], die [[nemesis]] van [[Sri Kalki]], die 10de en laatstelaaste [[Avatar (hindoeïsme)|avatar]] van die hindoegod [[Wisjnoe]]. Volgens die ''[[Wisjnoe-poerana]]'' is hy die negatiewe inkarnasie van Wisjnoe.
 
Volgens die ''[[Surja Siddhanta]]'' begin Kali Yuga op die middernag van [[23 Januarie]] (volgens die die [[Gregoriaanse kalender]]) of [[18 Februarie]] (volgens die die [[Juliaanse kalender]]) in die jaar 3102 v.C. Baie [[hindoe]]s glo dat hierdie die oomblik was waarop [[Krisjna]] sy liggaam verlaat het.
17 590

wysigings