Verskil tussen weergawes van "Kevin Leo"

84 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
|Alias =
|Oorsprong = [[Suid-Afrika]]
|Geboortedatum = [[18 Augustus]] [[1971]]
|Geboorteplek = [[Rustenburg]], [[Suid-Afrika]]
|Sterftedatum =
}}
 
'''Kevin Leo''' (gebore [[18 Augustus]] [[1971]] in [[Rustenburg]]) is 'n [[Suid-Afrika]]anse sanger wat [[opera]] en ligte [[Afrikaans]]e liedjies sing. Hy tree ook gereeld saam met [[Jakkie Louw]] onder die verhoognaam ''Jakkals en Leo''; en saam met [[Mathys Roets]] en [[Danie Niehaus]] as ''Drie van die Bestes'' op.
 
In [[1994]] dring hy deur tot die finale rondte van die [[Crescendo]]-kompetisie in die afdeling mansvokaal.
Anonieme gebruiker