Verskil tussen weergawes van "Rehovot"

3 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(+)
'''Rehovot''' of ''Rechovot'', [[Hebreeus]]: רחובות - 'uitgestrekte plek', is 'n [[Israel]]iese stad en [[munisipaliteit]] in die [[Sentrum (Israel)|Sentrum]]-distrik. Die munisipale gebied het sowat 113 000 inwoners (2009) en 'n oppervlakte van 23 km². Die stad is in 1890 deur Poolse [[Jode]] gestig.
 
Belangrike geboue is die [[Weizmann Instituut vir Wetenskap]], die [[Kaplan-siekehuis]] en die landbou-[[fakulteit]] van die [[Hebreeuse Universiteit van Jerusalem]]. Danksy die Weizmann Instituut is erdaar baie [[inligtingstegnologie]]-ondernemings. OokDaar word erook baie [[lemoen]]e gekweek.
 
== Geboortes ==
{{Commonskat}}
* {{he}} [http://www.rehovot.muni.il/ Die amptelike webwerf van die munisipaliteit]
* {{en}} [http://www.rehovotisrael.com/ Rehovot], informasieinligting oor Rehovot
* Ligging: {{Koördinate|31|54|N|34|48|O}}
 
Anonieme gebruiker