Verskil tussen weergawes van "Waals-Brabant"

Geen grootteverandering nie ,  9 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
k
k
[[Lêer:Lasne 050910 (3).jpg|200px|regs|thumb|Sig op [[Lasne]]]]
 
'''Waals-Brabant''', ([[Frans]]: ''Brabant wallon'', [[Wallonies]]: ''Roman Payis'' en ''Braibant walon'', [[Pikardies]]: ''Roman Poaiyis'' en ''Brabant walon'', [[Duits]]: ''Wallonisch-Brabant''), is 'n [[België|Belgiese]] provinsie in [[Wallonië]]. Die provinsie tel sowat 380 000 inwoners (2010), het 'n oppervlakte van 1 091 km² en 'n bevolkingsdigtheid van 348 inwoners per km². Die hoofstad is [[Waver]] (''Wavre'').
 
Waals-Brabant lê in die midde van België, teenoor [[Vlaams-Brabant]]. In die provinsie word naas Frans ook Wallonies gepraat,<ref>Wallonies word nog tot 'n mindere mate gepraat.</ref> met uitsondering van die uiterste westelike deel waar Pikardies naas Standaardfrans as omgangstaal gebruik word.
17 590

wysigings