Verskil tussen weergawes van "Musiekgroep"

151 grepe bygevoeg ,  11 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (robot Bygevoeg: ast, eo, scn Verwyder: he)
[[Lêer:Iron Maiden perfoming.jpg|thumb|right|Die groep ''Iron Maiden'' tydens 'n optrede.]]
 
'n '''Musiekgroep''' is 'n [[musiek|musikale term]] wat na 'n groep musikante verwys. Wanneer daar tussen 'n musikant en 'n musikus onderskei word, kan 'n groep musici as 'n '''ensemble''' beskryf word. Dit is egter algemeen die geval dat die term "musiekgroep" vir groepe klassieke sowel as moderne musici of musikante gebruik word.
 
==Sien ook==
* [[Lys van Suid-Afrikaanse musiekgroepe]]
 
{{Saadjie|Musiek}}
Anonieme gebruiker