Oos-Vlaams: Verskil tussen weergawes

12 grepe verwyder ,  11 jaar gelede
k
geen wysigingsopsomming nie
(+)
kNo edit summary
[[Lêer:West-Vlaams.JPG|200px|regs|thumb|Oorgangsgebied tussen die [[Wes-Vlaams]]e en Oos-Vlaamse dialek]]
 
'''Oos-Vlaams''' (Oos-Vlaams: ''Oast-Vloams'', [[Nederlands]]: ''Oost-Vlaams'') is 'n [[Nederfrankies]]e [[dialek]], wat tot die [[Vlaams]]e taal behoort.
 
Oos-Vlaams word gepraat in die westelike deel van [[België]]: hoofsaaklik in die provinsie [[Oos-Vlaandere]], verder in die noordooste en die suidooste van die provinsie [[Wes-Vlaandere]], in die munisipaliteit [[Zwijndrecht, België|Zwijndrecht]] van die provinsie [[Antwerpen (provinsie)|Antwerpen]] en in 'n paar [[Hainaut]]se dorpe by die Oos-Vlaamse grens. Ook word Oos-Vlaams gepraat in die ooste van die Nederlandse gebied van [[Zeeuws-Vlaandere]].
17 590

wysigings