Verskil tussen weergawes van "Rakfisk"

94 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
Voeg beeld by
(Gedeeltelike vertaling van no:Rakfisk)
 
(Voeg beeld by)
[[Beeld:Rakfisk.jpg|thumb|300px|Right|Rakfisk bedien met aartappel, lefse, uie en suurroom.]]
'''Rakfisk''' ([[Noors]]: [rɑːkˈfisk]) is 'n tradisionele [[Noorweë|Noorweegse]] visgereg wat deur gisting in pekelwater voorberei word. Rakfisk word normaalweg met varswaterspesies soos forel, salm, kar , vlagsalm en witvis gemaak en minder gereeld ook van ander spesies soos baars en haring. In Noorweë word meeste Rakfisk van gekweekte reënboogforel gemaak. Sommige meer eksklusiewe Rakfisk word van bergforel gemaak waarvan die mees gesogte tipe te perd uit die berge vervoer word. Rakfisk word rou geëet op ''lefse” (sagte platbrood) of “flatbrød”, (harde platbrood), gewoonlik saam met rou uie, preie, suurroom, botter en gekookte aartappels. Verwante geregte sluit in ''surströmming'' wat in [[Swede]] van haring op 'n soortgelyke wyse gemaak word en hákarl uit [[Ysland]] van gegiste haai.
 
21 705

wysigings