Verskil tussen weergawes van "Blou Bulle"

99 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
 
== Geskiedenis ==
Voor die unie in 1938 gestig is, het die rugbyklubs van Pretoria in die Transvaalse ligas gespeel en is baie spelers vir die [[Goue Leeus|Transvaalse provinsiale span]] gekies. In later jare was daar 'n Gekombineerde Pretoria-span, wat in maroen en goud streeptruie gespeel het en verskeie toerspanne, onder andere die Nieu-Seelandse All Blacks in 1928, die styrdstryd aangesê het.
 
Die span het reeds in 1996 aan die [[Super 12]] begin deelneem en het die eerste keer dié reeks in 2007 gewen (die [[Super 14]]) deur die [[Sharks]] van [[Durban]] met 20-19 in die laaste minuut van die wedstryd te klop. Hul het weer die Super 14 in 2009 gewen deur die [[Chiefs]] gemaklik met 61-17 in die eidwedstryd te klop.
In 1938, hulle eerste jaar as 'n onafhanklike span, het hulle teen die [[Britse en Ierse Leeus|Britse Leeus]] gespeel met [[Danie Craven|Danie 'Dok' Craven]] as kaptein en 'n paar ander Springbokke soos Ferdie Bergh en Lucas Strachan ook in die span. Hulle het hierdie wedstryd naelskraap met 12-20 verloor.
 
In 1946 wen hulle die Curriebeker vir die eerste keer met 'n oorwinning van 11-9 oor die [[Westelike Provinsie]].
 
== Rekords ==
6

wysigings