Verskil tussen weergawes van "Hoërskool Lyttelton Manor"

geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe blad: '''Hoërskool Lyttelton Manor''' is 'n Engelse hoërskool in Pretoria. Die skool is in Selborne-straat, Lyttelton Manor, Centurion, Gauteng, Suid-Afrika geleë. Die skoolhoof tans...)
 
'''Hoërskool Lyttelton Manor''' is 'n [[Engels]]e hoërskool in [[Pretoria]]. Die skool is in Selborne-straat, Lyttelton Manor, Centurion, Gauteng, Suid-Afrika geleë. Die skoolhoof tans is Mev. P. B. Malherbe.
 
Verpligte vakke sluit in: Engels (huistaal), Afrikaans (1ste addisionele taal), Wiskunde of Wiskundige geleerdheid en Lewensoriëntering.
 
== Bekende alumni ==
Anonieme gebruiker