Verskil tussen weergawes van "Webwerf"

141 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
k (r2.5.2) (robot Verander: ru:Сайт)
[[Lêer:Www.wikipedia.org screenshot.png|thumb|right|200px|Skermkiekie van die webwerf www.wikipedia.org se voorblad.]]
'n '''Webwerf''' is 'n versameling [[webbladsy|webblaaie]], prente, videos en ander digitale bates wat op een of meer [[webbediener]]s bedryf word, en gewoonlik beskikbaar is vanaf die [[Internet]], [[selfoon]] of 'n [[LAN]].
 
'n '''Webwerf''' of '''webtuiste''' is 'n versameling [[webbladsy|webblaaie]], prente, videosvideo's en ander digitale bates wat op een of meer [[webbediener]]s bedryf word, en gewoonlik beskikbaar is vanaf die [[Internet]], [[selfoon]] of 'n [[LAN]].
 
'n Webbladsy (of webblad) is 'n dokument, tipies geskryf in [[HTML]], wat meestal beskikbaar gemaak word deur die [[HTTP]] protokol. Die HTTP protokol is verantwoordelik om die inligting van die webbediener aan te stuur na die gebruiker se [[webblaaier]].
Anonieme gebruiker