Verskil tussen weergawes van "Universiteit van die Vrystaat"

geen wysigingsopsomming nie
'''Universiteit van die Vrystaat''' (UV) is 'n universiteit wat in [[Bloemfontein]], die hoofstad van die [[Vrystaat]], [[Suid-Afrika]], geleë is.
 
Die universiteit het oor die jare verskeie name gehad:
*1904 [[Grey-kollege]], aanvaar vir die eerste keer matrikulante vir 'n B.A.-kursus in 1904.
*1906 Grey-universiteitskollege, in 1906 van die Grey-kollege afgeskei.
*1940s Universiteitskollege van die Oranje Vrystaat.
*1950 Universiteit van die Oranje Vrystaat.
*2001 Universiteit van die Vrystaat.
 
== Omstredenheid ==
 
=== Verwydering van 'God' uit leuse ===
Die senaat en universiteitsraad het laat 2010/begin 2011 besluit om die universiteit se leuse ''In Deo Sapientiae Lux'' (In God is die lig van wys­heid) na ''In Veritate Sapientiae Lux'' (In waarheid is die lig van wysheid) te verander. Die verwydering van die woord 'God' is sterk gekritiseer.<ref>[http://www.nuus24.com/Suid-Afrika/Nuus/God-uit-Kovsies-se-leuse-gehaal-20110108-2 'God' uit Kovsies se leuse gehaal], [[Nuus24]], besoek op 9 Januarie 2011.</ref>
 
== Noemenswaardige alumni ==
Anonieme gebruiker