Verskil tussen weergawes van "Universiteit van die Vrystaat"

geen wysigingsopsomming nie
'''Universiteit van die Vrystaat''' (UV) is 'n universiteit wat in [[Bloemfontein]], die hoofstad van die [[Vrystaat]], [[Suid-Afrika]], geleë is. Studente verwys na hulself as "kovsies".
 
Daar word na die Universiteit se kampus verwys as 'n akademiese dorp, omrede alle lesingsale, laboratoria, kantore, koshuise, sport- en studentefasiliteite, en 'n opleidingshospitaal binne loopafstand in 'n veilige kampus geleë is. Die kampus is op sy beurt 'n kort afstand vannaby Bloemfontein se stadskern geleë.
 
Die universiteit is in 2010 deur [[Webometrics]] as die 9de beste universiteit in Suid-Afrika, en as die 2095ste beste ter wêreld aangewys.<ref>{{cite web |url=http://www.webometrics.info/top100_continent.asp?cont=africa |title=Top Africa |work=Ranking Web of World Universities |accessdate=26 Februarie 2010}}</ref>
Anonieme gebruiker