Verskil tussen weergawes van "Draak"

1 greep bygevoeg ,  10 jaar gelede
k
→‎Europese drake: woordkeuse - kwaadaardige
k (→‎Europese drake: tikfout - volksverhale)
k (→‎Europese drake: woordkeuse - kwaadaardige)
 
==Europese drake==
In [[Europa|Europese]] mitologie word 'n draak beskou as 'n onheilige en 'n kwaadoenige ondier wat 'n gevlerkde [[reptiel|reptilies]] liggaam en 'n kop soortgelyk aan 'n [[perd]] het en wat vuur kan blaas. Die oog van 'n draak het ook glo towerkragte wat die eienaar toelaat om waarheid en leuens te kan onderskei. Middeleeuse [[Christendom|Christene]] het die draak beskou as 'n duiwel. Die [[Latyn]]se naam ''draco'' beteken slang (wat volgens Christene vir Adam en Eva bedrieg het). Daar is vele volksverhale waar die held 'n draak oorwin sodat geregtigheid kan seëvier en in feëverhale is prinsesse gyselaar gehou deur kwaadagtigekwaadaardige drake.
[[Beeld:Paolo Uccello 050.jpg|thumb|right|200px|[[Sint Joris]] en die draak]]
 
10 734

wysigings