Verskil tussen weergawes van "Universiteit van die Vrystaat"

geen wysigingsopsomming nie
{{Inligtingskas Universiteit
|name = Universiteit van die Vrystaat
|native_name =
|image_name =
|image_size =
|caption =
|latin_name =
|motto = In Deo Sapientiae Lux
|mottoafr = In God is die lig van wys­heid
|mottoeng =
|established = 1904
|closed =
|type = Openbare universiteit
|affiliation =
|endowment =
|rector = [[Jonathan Jansen]]
|officer_in_charge =
|chairman =
|chancellor =
|president =
|vice-president =
|superintendent =
|provost =
|vice_chancellor =
|principal =
|dean =
|director =
|head_label =
|head =
|faculty =
|staff =
|students = 27 600
|undergrad =
|postgrad =
|doctoral =
|other =
|city = [[Bloemfontein]]
|state =
|province = [[Vrystaat]]
|country = [[Suid-Afrika]]
|coor =
|campus =
|former_names = Grey-universiteitskollege<br />Universiteitskollege van die Oranje-Vrystaat<br />Universiteit van die Oranje-Vrystaat
|free_label =
|free =
|sports =
|colors =
|colours =
|nickname = Kovsies
|mascot =
|athletics =
|affiliations =
|website = http://www.ufs.ac.za/
|logo =
|footnotes =
}}
 
'''Universiteit van die Vrystaat''' (UV) is 'n universiteit wat in [[Bloemfontein]], die hoofstad van die [[Vrystaat]], [[Suid-Afrika]], geleë is. Studente verwys na hulself as "kovsies".
 
Daar word na dieDie Universiteit se kampus verwysword soms as 'n akademiese dorp beskryf, omrede alle lesingsale, laboratoria, kantore, koshuise, sport- en studentefasiliteite, en 'n opleidingshospitaal binne loopafstand in 'n veilige kampus geleë is. Die kampus is op sy beurt naby Bloemfontein se stadskern geleë.
 
Die universiteit is in 2010 deur [[Webometrics]] as die 9de beste universiteit in Suid-Afrika, en as die 2095ste beste ter wêreld aangewys.<ref>{{cite web |url=http://www.webometrics.info/top100_continent.asp?cont=africa |title=Top Africa |work=Ranking Web of World Universities |accessdate=26 Februarie 2010}}</ref>
 
== Eksterne skakels ==
*[http://www.ufs.ac.za/ Universiteit van die Vrystaat se amptelike webtuiste]
 
{{Saadjie}}
Anonieme gebruiker