Verskil tussen weergawes van "Hoërskool P.J. Olivier"

geen wysigingsopsomming nie
(Nuwe blad: Die Hoërskool PJ Olivier is 'n gekombineerde, Afrikaans staatskool in Grahamstad wat in 1956 gestig is as enigste Afrikaansmediumskool in die oorwegende Engelse stad met sy r...)
 
Die [[Hoërskool PJ Olivier]] is 'n gekombineerde, Afrikaans staatskool in [[Grahamstad]] wat in 1956 gestig is as enigste Afrikaansmediumskool in die oorwegende [[Engels]]e stad met sy roemryke Engelsmediumskole. Die skool beskik oor 'n koshuis, Huis [[W.E.G. Louw]], vernoem na Afrikaanse skrywer en indertydse lektor in Afrikaans en Nederlands aan [[Rhodes-universiteit]] en ook broer van die Afrikaanse skrywer [[N.P. van Wyk Louw]]. Die skool bied onderrig van gr. R tot gr. 12..
 
==Eksterne skakels==
85 757

wysigings