Verskil tussen weergawes van "Daniël François Malan"

 
==Dominee==
Hy het geleer om NG predikant te word aan die [[Victoria-kollege]] op [[Stellenbosch]] en sy doktorsgraad in diviniteit in [[1905]] aan die Universiteit van [[Utrecht]] in [[Nederland]] ontvang vir 'n proefskrif oor die filosofie van biskop Berkeley. Hy was predikant in die NG gemeente op [[Montagu]] en [[NG gemeente Graaff-Reinet]] en het 'n toer onderneem na die sendingstasies in [[Rhodesië]] (hedendaagse [[Zimbabwe]]) en die [[Belgiese Kongo]] in [[1913]], waaroor hy 'n kort boek, ''Na Congoland'', geskryf het. In die "Penguin Dictionary of South African Quotations" word hy as volg aangehaal: "Ek het gevalle waargeneem waarin die kinders van Afrikaner-families so nakend soos kaffers in Kongoland rondhardloop."
 
==Redakteur==
84 871

wysigings