Verskil tussen weergawes van "Maputobaai"

70 grepe verwyder ,  15 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
(en:wiki; moet nog volledig vertaal word)
 
 
==Beskrywing==
Die baai is in die noordelike deel van 'n reeks lagoons wat gevind word aan die kus vanaf [[St. Lucia]] in [[Suid-Afrika]]. Die opening van die baai is aan die noord-oostelike kant. Die suidelike deel van die baai word gevorm deur 'n peninsula, bekend as die Inyak peninsula, wat aan die binne of westelike kant veilige hawe bied. Port Melville is aan die noord-westelike punt. Noord van die penisula is Inyak-eiland, and verder aan 'n kleiner eiland bekend as Olifante-eiland.
 
Alhoewel Maputobaai vlak is op verskeie plekke en 'n rif digby die ingang het, is dit 'n waardevolle [[hawe]] wat deur groot vaartuie in alle seisoene gebruik kan word. Die omliggende landskap is laag en baie ognesond, maar Inyak-eiland het 'n hoogte van 240 voet, en word gebruik as 'n sanatorium. Die Manhissa of [[Komati]]rivier, vloei die baai binne aan die noordekant, verskeie kleiner spruite uit die [[Lebomboberge]] ontmoet in die middel van die baai in 'n monding bekend as Espirto Santo (algemeen bekend as die Engelse-rivier), en die Maputorivier (wat ontspring in die [[Drakensberg]]), vloei vanaf die suide van die baai binne, as ook die Umfusirivier. Verskeie [[seekoei]]e en [[krokodil]]le word in die riviere aangetref.
The bay is the northern termination of the series of lagoons which line the coast from [[Saint Lucia Bay]]. The opening is toward the N.E. The southern part of the bay is formed by a peninsula, called the [[Inyak]] peninsula, which on its inner or western side affords safe anchorage. At its N.W. point is [[Port Melville]]. North of the peninsula is [[Inyak Island]], and beyond it a smaller island known as [[Elephants Island]].
 
In spite of a bar at the entrance and a number of shallows within, Maputo Bay forms a valuable harbour, accessible to large vessels at all seasons of the year. The surrounding country is low and very unhealthy, but the island of Inyak has a height of 240 ft., and is used as a sanatorium. A river 12 to 18 ft. deep, known as the [[Manhissa]] or [[Komati]], enters the bay at its northern end; several smaller streams, the [[Matola]], the [[Umbeluzi]], and the [[Tembi]], from the [[Lebombo Mountains]], meet towards the middle of the bay in the estuary called by the Portuguese the Espirito Santo, but generally known as the English river; and the [[Maputo River|Maputo]], which has its headwaters in the [[Drakensberg]], enters in the south, as also does the [[Umfusi]] river. These rivers are the haunts of the [[hippopotamus]] and the [[crocodile]].
 
==Geskiedenis==
309

wysigings