Verskil tussen weergawes van "Alkohol"

235 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
+beelde
k (r2.7.1) (robot Bygevoeg: yo:Ọtí)
(+beelde)
[[Lêer:Alcohol general.svg|180px|thumb|right|Die hidroksiel (OH) funksionele groep in 'n alkohol-molekule.]]
[[Lêer:Alcohol.png|180px|thumb|right|Bal-en-stok model van die hidroksiel (OH) funksionele groep in 'n alkohol-molekule.]]
 
'''Alkohol''' is 'n [[koolwaterstofderivaat]] ('n organiese [[koolwaterstof]]verbinding wat ook ander elemente as [[koolstof]] (C) en [[waterstof]] (H) bevat) met die kenmerkende -OH-groep (hidroksielgroep) wat aan 'n koolstofatoom gebind is, en wat die algemene formule C<sub>n</sub>H<sub>2n</sub>+1OH het. Die [[IUPAC-naamgewing|IUPAC-name]] van verbindings in hierdie [[homoloë reeks]] word van die ooreenstemmende [[alkaan|alkane]] afgelei; die -aan-agtervoegsel word bloot met -anol vervang. Alkohole met twee of drie OH-groepe word onderskeidelik diole en triole genoem.
 
Anonieme gebruiker