Verskil tussen weergawes van "Kopties"

36 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
kat
k (robot Bygevoeg: cv:Копт чĕлхи)
(kat)
 
== Woordeskat ==
 
Die kernwoordeskat van Kopties is Egipties en nou verwant aan Demoties, sy talhistoriese voorloper. Sowat een derde van die Koptiese skryftaal is egter aan Grieks ontleen, alhoewel hierdie ontlenings soms nie volledig aan die fonologiese stelsel van Kopties aangepas is nie en daarnaas ook deur betekenisverskille onderskei. Daar is voorbeelde van Koptiese tekste waarin bepaalde gedeeltes uit Griekse leksikale wortels saamgestel is. Dit kan hoofsaaklik toegeskryf word aan die feit dat Koptiese godsdienstige tekste oorwegend regstreekse vertalings van Griekse werke is.
 
[[Kategorie:Afro-Asiatiese tale]]
[[Kategorie:Egipte]]
[[Kategorie:Geskiedenis van Egipte]]
 
[[als:Koptische Sprache]]
17 590

wysigings