Verskil tussen weergawes van "Kappadosië"

5 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
→‎Etimologie: skakel, sp
k (robot Bygevoeg: os:Каппадоки)
(→‎Etimologie: skakel, sp)
Die vroegste aantekening van die naam Kappadosië dateer uit die laat 6de eeu v.C. as een van die streke van die [[Persië|Persiese Ryk]]. In dié geskrifte is die Persiese naam '''Katpatuka''', duidelik nie van Persiese oorsprong nie.<ref>Room, Adrian. (1997). Placenames of the World. Londen: MacFarland and Company.</ref>
 
Volgens Herodotus het die PersiërsPerse aan die Kappadosiërs hulle naam gegee, terwyl die antieke [[Antieke Griekeland|antieke Grieke]] hulle "Siriërs" of "Wit-Siriërs" (Leucosyri) genoem het.
 
Kappadosië word ook in die [[Bybel]]boek [[Handelinge]] genoem (Hand.2:9) as een van die groepe wat die evangelie op die dag van die pinksterfees kort voor die opstanding van [[Jesus]] in hul eie taal van die [[Galileërs]] gehoor het. Uit Hand 2:5 kan afgelei word dat die Kappadosiërs "godsdienstige [[Jode]]" was.
9 876

wysigings