Verskil tussen weergawes van "Blou Bulle"

10 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
}}
 
Die '''Vodacom Bulls''' is die naam van die [[Super 14]] rugbyspan wat bestaan uit die rugbyklubs in [[Pretoria]] en die [[Limpopo]]-provinsie. Die span staan ook bekend as die '''Vodacom [[Blou Bulle]]''' wanneer hulle in die Vodacom- of [[Curriebeker]]-reeks meeding. Die span se tuisveld is [[LoftusSecuricor VersfeldTshwane Stadium]] in Pretoria.
 
== Geskiedenis ==
Anonieme gebruiker