Verskil tussen weergawes van "MPLA"

116 grepe bygevoeg ,  9 jaar gelede
+ Beeld & Kategorie
(+ Beeld & Kategorie)
[[Lêer:Bandeira do MPLA.svg|thumb|Vlag van die MPLA]]
Die '''MPLA''' (Movimento Popular de Libertação de Angola, of Volksbeweging vir die Bevrying van Angola) was 'n bevryingsbeweging, en is nou die regerende party in [[Angola]].
 
Die '''MPLA''' ([[Portugees]]: ''Movimento Popular de Libertação de Angola,'' ofvir ''Volksbeweging vir die Bevrying van Angola'') was 'n bevryingsbeweging, en is nou die regerende party in [[Angola]].
 
Dit was in 1956 opgerig om die [[Portugal|Portugese]] koloniale magte uit [[Angola]] (toe nog Portugees Wes-Afrika) te verdryf. Aanvanklik opereer die MPLA vreedsaam, maar toe die Portugese outoriteite in [[1961]] die leiers opsluit, begin hulle met 'n guerrillastryd. In [[1961]] word [[Agostinho Neto]] tot voorsitter van de MPLA verkies.
 
[[Kategorie:Angola]]
[[Kategorie:Politieke organisasies]]
 
[[ar:الحركة الشعبية لتحرير أنغولا - حزب العمل]]