Maak hoofkeuseskerm oop

Wysigings

Geen grootteverandering nie, 8 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:Andrey_Kashechkin.jpg|thumb|250px|'n Fietsryer tydens 'n wedren.]]
[[Lêer:Coconut_bunch.jpg|thumb|250px|'n Fiets word aangewend kokosneute te vervoer.]]
[[Lêer:Masson flameng.jpg|thumb|250px|Fietsry het 'n ryke geskiedenis.]]
 
'''Fietsry''' is die gebruik van fietse[[fiets]]e vir [[vervoer]], [[rekreasie]] of vir [[sport]]. Fietsry is 'n baie effektiewe vervoermiddel vir kort na middel afstande. Fietsry hou baie voordele in in vergelyking met motorvoertuie, bv. goeie oefening, 'n alternatief vir die gebruik van nie-hernubare energiebronne, geen lug of geraasbesoedeling, verminderde verkeersdruk, maklike parkering ens.
 
==Fietsry vir vervoer==
Anonieme gebruiker