Verskil tussen weergawes van "Protestantisme"

geen wysigingsopsomming nie
k (r2.7.1) (robot Bygevoeg: mn:Протестант урсгал)
[[Lêer:95Thesen.jpg|thumb|right|300px|Luther se [[95 stellings]].]]
Die '''Protestantisme''' is soos die [[Rooms-Katolieke Kerk]] en die [[Ortodokse kerke]] een van die belangrikste strominge in die [[Christendom]]. Die beweging het ontstaan in die [[16de eeu]] na 'n wegbreek van die Rooms-Katolieke Kerk nadat verskillende [[teologie|teoloë]], onder andere [[Maarten Luther]], [[Huldrych Zwingli]] en [[Calvinisme|Johannes Calvyn]], in konflik geraak het met die Rooms-Katolieke Kerk oor die leer en praktyk in die kerk. Van die grootste verskille met die Rooms-Katolieke Kerk is:
 
Van die grootste verskille met die Rooms-Katolieke Kerk is:
* Die gesag van die [[pous]] word nie erken nie.
* Maria en die heiliges word nie vereer nie.
 
== Geskiedenis ==
Protestante sien die [[16e16de eeu]] gewoonlik as die begin van protestantisme, maar die eerste tekens kan al teruggespeur word na 'n bietjie vroeër.
 
Die [[Renaissance]] het die akademie baie gestimuleer. Teoretiese debatte het plaasgevind oor die aard van die kerk, die omvang en gesag van die pous asook van prinse. Onder die nuwe perspektiewe, was een van die mees radikale dié van John Wyclif aan [[Oxford]] wat in die [[14de eeu]] met die eerste Engelse Bybelvertaling begin het, en toe ook dié van [[Jan Hus]] aan die Universiteit van Praag. Binne die Rooms-Katolieke Kerk is hierdie debat beëindig by die Konsilie van Konstanz (1414-1418). Jan Hus is tereggestel en Wyclif is as ketter verbrand, in postuum. Alhoewel die Konsilie van Konstanz die Middeleeuse beskouing van die kerk versterk het, het dit nie alle nasionale en teologiese spanninge opgelos nie.
Anonieme gebruiker