Verskil tussen weergawes van "Protestantisme"

226 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
[[Lêer:Bundesarchiv Bild 183-16879-0021, Wittenberg, Schlosskirche, Hauptportal, Thesentür.jpg|thumb|Die Slotkerk te [[Wittenberg (stad)|Wittenberg]], die plek waar [[Maarten Luther|Luther]] sy 95 stellings openbaar gemaak het.]]
[[Lêer:95Thesen.jpg|thumb|right|300px|Luther se [[95 stellings]].]]
 
Die '''Protestantisme''' is soos die [[Rooms-Katolieke Kerk]] en die [[Ortodokse kerke]] een van die belangrikste strominge in die [[Christendom]]. Die beweging het ontstaan in die [[16de eeu]] na 'n wegbreek van die Rooms-Katolieke Kerk nadat verskillende [[teologie|teoloë]], onder andere [[Maarten Luther]], [[Huldrych Zwingli]] en [[Calvinisme|Johannes Calvyn]], in konflik geraak het met die Rooms-Katolieke Kerk oor die leer en praktyk in die kerk.
Anonieme gebruiker