Verskil tussen weergawes van "Neopaganisme"

8 grepe verwyder ,  9 jaar gelede
k
WPCleaner 0.99 - Reference with punctuation - Link equal to linktext (Opgemerkt door Wikipedia:WikiProject Check Wikipedia)
k (robot Bygevoeg: sh:Neopaganizam)
k (WPCleaner 0.99 - Reference with punctuation - Link equal to linktext (Opgemerkt door Wikipedia:WikiProject Check Wikipedia))
[[Beeld:YSEE ritual.jpg|thumb|right|300px|'n Religieuse seremonie by die jaarlikse ''Prometheia''-fees van die Griekse politeïstiese vereniging Hoogste Raad van Ethnikoi-Hellene in Junie 2006]]
'''Neopaganisme''' is 'n oorkoepelende, maar nogtans onpresiese term wat gebruik word om 'n groot verskeidenheid uiteenlopende alternatiewe en Nieu-Heidense geloof- en praktykstelsels saam te snoer. Die term is 'n samestelling van die [[Griekse|Griekse]] voorsetsel ''neo'' ("nieu-") en die [[Latyn|Latynse]] ''paganus'' (oorspronklik letterlik "bewoner van die platteland", later ook as 'n sinoniem vir heidense bewoners van die [[Romeinse Ryk]] gebruik) en dui slegs aan dat dit na nie-Christelike geloofstelsels verwys.
 
Daar is 'n verskeidenheid sinonieme terme soos Inheemse Spiritualiteit, Keltiese Spiritualiteit, Europese Tradisionele Religie, Ou Geloof en Ou Godsdiens of Religie.
Die hergeboorte van die Nuwe Heidendom is dus in kulturele opsig ook die hergeboorte van ou spirituele tradisies wat die natuur as 'n heilige en Goddellike sfeer ervaar en in die kollektiewe gedagtenis van die mens bewaar gebly het.<ref>Crowley (1998), bl. 17</ref>
 
Nieu-Heidense geloofstelsels bevat dan ook ongeag hulle uiteenlopende tradisies drie basiese beginsels:<ref>Crowley (1998), bl. 23</ref>:
 
* Die volkome Goddelike wêreld kan nie deur 'n enkele Godheid verteenwoordig word nie; die Goddellike sfeer maak hom op verskillende plekke en teen verskillende tye openbaar, en daar is baie Godhede. Hierdie beginsel word ook as politeïsme beskryf.
276

wysigings