Verskil tussen weergawes van "Andorra la Vella"

k
geen wysigingsopsomming nie
k (r2.6.5) (robot Bygevoeg: udm:Андорра-ла-Велья)
k
'''Andorra la Vella''' ([[Katalaans]], letterlik "Andorra die Oue"; [[Frans]]: '''Andorre-la-Vieille''') is die [[hoofstad]] en ook die grootste stad van [[Andorra]] en die gelyknamige administratiewe distrik (''parroquia''). Met sowat 23 000 inwoners is Andorra la Vella ook die enigste stad in die Prinsdom Andorra, 'n klein onafhanklike land tussen [[Frankryk]] en [[Spanje]].
 
Andorra la Vella is in die ooste van die [[Pireneë]]-bergreeks geleë en vorm ook in geografiese opsig die middelpunt van die prinsdom. Met 1 023 meter bo seevlak is dit die hoogs geleëhoogsgeleë hoofstad in [[Europa]].
 
{{saadjie}}
9 403

wysigings