Verskil tussen weergawes van "Montreal"

8 grepe bygevoeg ,  10 jaar gelede
k
link
k (Nuwe beeld Montreal - QC - Skyline.jpg)
k (link)
'n Groot deel van die Montrealers is van Ierse afkoms, aangesien die stad en die provinsie Quebec vir hulle meer aantreklik was as ander dele van die [[Britse Ryk]], in die besonder [[Toronto, Ontario|Toronto]] (vroeër York). Die Franse bevolking het nie teen die Ierse setlaars op grond van hulle herkoms en godsdiens gediskrimineer nie aangesien albei groepe dieselfde Rooms-Katolieke godsdienstige agtergrond het. Tydens die groot Ierse hongersnood van [[1842]] tot [[1852]] het baie Iere na Quebec geëmigreer, en 'n groot aantal weeskinders is deur Franstalige gesinne aangeneem. Die Ierse immigrasie het vir baie jare aangehou, en daar word beraam dat sowat veertig persent van die Franstaliges in Quebec van gemengde Frans-Ierse afkoms is.
 
Montreal is ook die Kanadese hoofstad van die [[gay]] en lesbiese[[lesbies]]e gemeenskap en het die '''1ers Outgames mondiaux Montréal 2006''', die Gay en Lesbiese Olimpiade, georganiseer.
 
=== [[Arrondissement|Arrondissemente]] ===
1 665

wysigings