Arthurcox

Aangesluit op 2 Maart 2011
130 grepe verwyder ,  10 jaar gelede
geen wysigingsopsomming nie
Sorg dat u artikel met 'n kort inleiding van die onderwerp begin: u moet dit as't ware aan die leser voorstel. Die eerste paragraaf behoort 'n opsomming te bevat van wat volg, of 'n definisie van die onderwerp. Indien die artikel oor 'n persoon behandel, is dit raadsaam om te noem hoekom die persoon belangrik is, waar hy vandaan kom en wanneer hy gelewe het. Vir 'n stad is dit byvoorbeeld nuttig om te noem in watter land dit geleë is en hoe dit in die plaaslike taal heet.
 
Moenie die artikel se paragrawe te lank maak nie: lang paragrawe lyk onnodig moeilik. Korter paragrawe gee meer struktuur, maar:
{{Babel|en-4}}
345

wysigings